If you can't read this email, please view it online

Introducing Wildehurst Wines

Wildehurst Wines is a boutique cellar in the small town of Koringberg. Together, owner Joanne Hurst and winemaker Sheree Nothnagel, produce amazing hand-crafted wines using minimal intervention winemaking.

"As a member of the Swartland Independent Producers we do not add any acid, commercial enzymes or commercial yeast, choosing to rather let the wild enzymes and yeast take over.

" We are very proud to announce that the Wildehurst Chenin Blanc 2015 and the Velo Red 2014 were both selected for the Sommelier Selection Wine list of 2017. Our Petite Wilde 2015 and the Wildehurst MCC Chenin Blanc / Chardonnay 2015 received a gold award at the Women's Wine Awards this year.

It has been an amazing year thus far and we cannot wait to see what the rest of the year holds in store for Wildehurst Wines!

Pulpit Rock adds 2017 Sauvignon Black to the Brink Family line-up

The Pulpit Rock team is proud to announce the release of the Brink Family Sauvignon Blanc 2017. This is the first time that the winery produced the sought-after cultivar, and the results have been received well by connoisseurs and industry role-players alike.

The decision to build out the Brink Family range with the addition of a Sauvignon Blanc came after Dewald Huisamen joined the Pulpit Rock team as winemaker in December 2016. Huisamen was the proud recipient of the prestigious John McDonald trophy for South Africa's champion Sauvignon Blanc as decided by South African National Wine Show Association in 2016. With his unprecedented varietal acumen on board, the long-time dream to develop a Sauvignon Blanc in the inimitable Pulpit Rock style became a reality.

"Sauvignon Blanc wasn't singled out merely the build out the Brink Family range. We wanted to show that it is possible to create extraordinary wines of this cultivar in the Swartland milieu," said Huisamen.

A Swartland bush vine vineyard that receives supplementary irrigation was specially selected with this goal in mind. The fact that Pulpit Rock boasts a well-equipped, modern winery with temperature-controlled stainless-steel tanks also contributed to creating a new world wine with a beautifully accessible character.
 
Brink Family Sauvignon Blanc 2017 is now available to taste and purchase at the winery or online at www.pulpitrock.co.za. Join us for a tasting to find out more about this remarkable vintage and discover the rest of our Brink Family range.

For more information, photographs or interviews with our winemaker, please get in touch with Elizma de Villiers on info@pulpitrock.co.za or (022) 461 2025. You can also follow us on Facebook.

Wat is nuut by Allesverloren ?

Allesverloren spog deesdae met ‘n klompie nuwe wyne. Die kelder het verlede jaar vir die eerste keer ‘n Chenin Blanc tot hul portefeulje bygevoeg Die 2016 Chenin Blanc is binne 2 maande uitverkoop. Spring dus gou om ‘n bottel van die Allesverloren Chenin Blanc 2017 te bekom. Beskikbaar by die kelderdeur.

Allesverloren het onlangs ‘n goue toekenning gekry by die Rosé Rocks kompetisie vir hul Allesverloren Tinta Rosé 2017. Nog ‘n wenner vir die somer wat om die draai is.

Nog ‘n gewilde onlangse toevoeging is die Allesverloren Tres Vermelhos 2013 versnit. Die wyn is ‘n versnit van Souzao, Tinta Barocca en Touriga Nacional druiwe. Die wingerblokke vir hierdie versnit is spesiaal uitgesoek na aanleiding van hul ligging en ouderdom en die wyn is vir 14 maande verouder in 2de en 3de fill Franse eikehout vate. Bekende wynkritikus Tim Atikin het onlangs ‘n puntetoekenning van 90 vir die besonderse wyn gegee.

WineMag Merlot Report

Org de Rac’s 2015 Merlot scored 92 in the inaugural WineMag Merlot Report.

67 entries were received from 50 producers for this year’s competition. These were tasted blind (labels out of sight) by a three-person panel, scoring done according to the 100-point quality scale.

For the full report visit: http://winemag.co.za/merlot-report-2017-results/

Vitis Vinifera Awards

Vitis Vinifera Awards aims to commend more good wines, where normally the focus is primarily on the exclusive, elusive top-echelon wines. Wines are tasted blind by a group of consumers. Wines receive scores based on the recognised 20-point scale, with the outstanding wines receiving Double Gold and Gold awards. Swartland Winery, Riebeek Cellars and Lammershoek performed extremely well in this year’s competition.

Double Gold Awards:

Swartland Contours Collection Chenin Blanc 2017
Lammershoek Terravinum Red Blend 2016

Gold Awards:

Lammershoek Innocent Red Blend 2015
Lammershoek Terravinum White Blend 2016
 
Riebeek Cellars Sauvignon Blanc 2017
Riebeek Cellars Pinotage Rosé 2017
Riebeek Cellars Chenin Blanc 2017
Riebeek Cellars Pinotage 2016
Riebeek Cellars Cabernet Sauvignon 2016
Riebeek Cellars Merlot 2016
Riebeek Cellars Shiraz 2016
 
Swartland Bush Vine Chenin Blanc 2016
Swartland Bush Vine Cabernet Sauvignon 2014
Swartland Cape Ruby

Klimaat- en Landboutoestande No. 6

Punte van belang

• Reën-toestande oor Somerreënvalgebied begin baie verbeter vanaf middel Oktober.
• Nog hoop vir reën in die Wes-Kaap


1. Huidige toestande

Ligte reën het in die tweede gedeelte van Augustus 2017 oor die Oostelike en Noord-Oostelike dele van die Somerreënvalgebied begin voorgekom wat die eerste somerreënval is. Verdere ligte neerslae het ook oor die Wes- en Suidkaap voorgekom maar dit is steeds nie voldoende om die droogte te breek nie. Die afgelope maand is gekenmerk deur baie sterk en aanhoudende winderige toestande oor die grootste deel van die land wat “normaal” is vir Augustus. Dit is tekenend van die oorgang van seisoene met koue fronte wat baie vinnig oor die land beweeg het.

Die volgende is kritiese risiko’s waarna opgelet moet word vir September:

• Droogtetoestande van wintergrane en veral koring in die Wes-Kaap
• Die gevaar vir ryp en koue toestande vir koring en vrugte in veral die binnelandse produksiegebiede soos die Noord-Kaap se besproeiingsgebiede.

Somergewasaanplantings gaan eers vanaf Oktober begin plaasvind.

2. El Niño en Indiese Oseaan
 
Nuutste voorspellings dui steeds dat neutrale of gemiddelde see-oppervlaktemperature in die Sentrale Stille Oseaan gaan heers tot ten minste die einde van 2017. Daar is egter voorspellings wat begin neig na swak La Niña-toestande in die tweede deel van die somer. Indien dit gebeur lyk dit byna na dieselfde patroon as in 2016/17.

Die belangrike Indiese Oseaan see-oppervlaktemperature neig ook na neutrale of gemiddelde toestande alhoewel dit nog baie vroeg is in die seisoen en vinnige veranderings nog kan plaasvind.

3. Reënval en temperatuur

3.1 Somerreënvalgebied

Min reën word verwag oor die grootste deel van die Somerreënvalgebied vir September en die eerste gedeelte van Oktober. Voorspellings dui egter dat toestande baie kan verbeter vir reën oor die sentrale tot oostelike dele van die Somerreënvalgebied vanaf die tweede gedeelte van Oktober 2017 (volgens www.accuweather.com). Op hierdie vroeë stadium lyk dit asof meer as 50mm kan voorkom in Oktober oor die grootste deel van die Somerreënvalgebied met die uitsondering van die verre westelike en noordwestelike dele van die Noord-Kaap.
 
Koue nagte met ryp is steeds moontlik tot in die tweede deel van September oor veral die sentrale tot Suidelike dele van die binneland.

3.2 Winterreënvalgebied

Kort- tot mediumtermynvoorspellings dui daarop dat reën wel nog kan voorkom rondom die tweede en laaste week van September.

4. Opsomming en gevolgtrekking

• Die neiging weg van El Niño duur voort en daar begin nou ‘n kans ontwikkel vir swak La Niña-toestande in die tweede deel van die somer. Indien dit gebeur lyk die patroon baie dieselfde as in 2016/17.
• Dit lyk asof die reënvalvooruitsigte vir die grootste deel van die Somerreënvalgebied begin verbeter teen die tweede deel van Oktober. Huidige voorspellings dui op neerslae van meer as 50mm vir die tweede deel van Oktober.
• Alhoewel daar ten minste nog drie reëngebeurtenisse in September vir die Wes-Kaap voorspel word, begin die kanse vir genoegsame reën om die ernstige droogte in die Weskaap te breek verswak met die reënseisoen wat einde se kant toe staan.
• Met die reën wat nog in September in die Kaap se wintergraangebied behoort voor te kom, kan dit betyds wees om nog ‘n positiewe invloed op veral die koringoes uit te oefen.
• Tans lyk dit nie of baie laat ryp oor die binneland gaan voorkom nie maar die gevaar bly bestaan want die gemiddelde uittreedatum vir ryp oor die sentrale tot suidelike binneland is maar eers teen die einde van September.

5. Vrywaring:

Die inligting vervat in hierdie verslag word op eie risiko gebruik en die opsteller/Santam of enige ander persoon/instansie genoem in hierdie verslag neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid of toepaslikheid/interpretasie van inligting vervat in hierdie verslag nie.

Ons sien uit daarna om jou in die Swartland te ontvang.
 
Jolene Janse van Rensburg.

Santam Swartland Wine & Olive Route
Tel: 022 487 1133
Telefax: 022 487 2063
Fax2email: 086 211 0121
www.swartlandwineandolives.co.za

Proudly sponsored by Santam Agriculture