but_next.gif NEWSLETTER MARCH 2013 NUUSBRIEF


 

In this newsletter:

 

 

Riebeek Cellar’s annual Grape Stomp a huge success

Wenner van die Allesverloren Rosé kompetisie

Inskrywings vir die Plaaswerkers van die Jaar Kompetisie 2013 ingewag

2013 Harvest looking good !!

Swartland Contours Collection

Riebeek Valley Olive Festival: 3-5 May 2013

 

 


       

 

 


Bullets033.gifRiebeek Cellar’s annual Grape Stomp a huge success



This year a total of 47 teams took part in the Grape Stomp at Riebeek Cellar.  The event started out 5 years ago with only a handful of teams entering.   Since then it has grown in leaps and bounds.   A fun day for the whole family with a waterslide for the kids, roosterkoeke on the fire and the popular Montino Slush puppies to sip on.

The overall winner of the Grape Stomp competition was The Gallery with 17,8 liter grape juice, followed by the 69ers with 17.31 liter and the Wannabees with 17.27 liters.   In the kiddies category Stomping Styles won with 15.69 liter, whilst the Four Musketeer managed to press 14.75 liters and the Llama Lovers 14.23 liters.  Sole Sistas was awarded the prize for the team with the best spirit.   


     
 


'The Gallery', overall winners of the annual Riebeek Cellar’s Grape Stomp with a wopping 17.8 litres pressed
 


Sole Sistas was awarded the prize for the team with the best spirit.

Bullets033.gifWenner van die Allesverloren Rosé kompetisie



Gedurende Desember en Januarie het die gewilde Pleasant Pheasant restaurant op Allesverloren, in Riebeek-Wes, ‘n spesiale promosie aangebied. Besoekers aan die restaurant wie van Allesverloren se Tinta Barocca Rosé bestel het, het vir ‘n geskenkpak Allesverloren Rosé in aanmerking gekom. Dié besonderse Rosé was beslis die perfekte keuse vir die warm somersdae en aande in die Swartland.
Op die foto is  die gelukkige wenner Charmaine van Wyk en langs haar Lindie Persent, van Pleasant Pheasant, wie as die beste bemarker van die promosie aangewys is.

Bullets033.gifInskrywings vir die Plaaswerkers van die Jaar Kompetisie 2013 ingewag


“Die landboubedryf is soos ‘n ketting: dis net so sterk soos sy swakste skakel en daarom is dit uiters belangrik dat elke skakel in hierdie belangrike ketting na waarde geag word. En nes ‘n ketting geen bo- of onderpunt het nie, is almal betrokke in die landboubedryf in die Swartland ewe belangrik.”

Aan die woord is Zakkie Bester, ondervoorsitter van die Santam Swartland Wyn- en Olyfroete, wat die waardevolle en belangrike bydrae wat plaaswerkers tot die volhoubaarheid en groei van die landbou in Suid-Afrika lewer, beklemtoon.

Hierdie kompetisie het in 2002 in die Hexvallei ontstaan. In 2005 het die Departement Landbou as mede-borg tot die kompetisie toegetree en is die kompetisie geregistreer.  Vanjaar het Shoprite ook as borg toegetree.   Die kompetisie het gegroei van 36 inskrywings in die Hexvallei in 2002 tot die deelname van 16 streke in 2012 met meer as 1000 inskrywings.

Daar word in 10 kategorieë meegeding en uit hierdie tien wenners word die plaaswerker van die jaar vir elke streek aangewys. Die kategorieë is Algemene Werker, Trekkerdrywer, Administratiewe Personeel, Diereproduksie, Tegniese Operateur, Besproeiingspesialis, Junior Bestuur, Middelbestuur en Senior Bestuur.

Die algehele wenner en al die kategoriewenners in die Swartland-streek gaan later teen hul eweknieë uit ander streke meeding in die provinsiale kompetisie.

Die kompetisie is oop vir alle plaaswerkers, en plaaswerkers kan genomineer word deur hul werkgewers, die bestuur/plaaskomitee of mede-werknemers. ‘n Paneel bestaande uit kundige beoordelaars beoordeel elke kategorie.

Inskrywings sluit die 10de Mei 2013.   Vir nadere besonderhede kontak die Santam Swartland Wyn- & Olyfroete kantoor by Tel: 022 487 1133 of epos: swartlandinfo@westc.co.za
 

Bullets033.gif2013 Harvest looking good !!


Although less grapes were harvested at Org de Rac this year than in 2012, the quality of the grapes is excellent, says Wesley du Plessis.    He is especially impressed by the quality of the Merlot, Shiraz and Cabernet Sauvignon grapes.    The rain experienced in February did not affect the grapes negatively and no downy or powdery mildew were experienced.  According to Wesley they will be harvesting the last grapes of the season, destined for port wine, later this week.  

Hanno van Schalkwyk of Riebeek Cellars reports that they have experienced a very good harvest, with two thirds of the harvest pressed thus far.   The Chenin Blanc and Sauvignon Blanc look promising with forthcoming guava and tropical fruit flavours, whilst the red wines boast intense dark colours.

Thus far Leeuwenkuil Family Vineyards (Swartland Winery premises) is experiencing an increase in certain cultivars harvested, compared to 2012.    All an all a normal harvest is predicted for this year.   According to Viticulturist, Claude Uren, the rain experienced in February was a welcome relief.   Fortunately no diseases occurred in the vineyards.   Grapes are physiologically ripening at lower sugar levels this year. The cellar outside Malmesbury is still awaiting approximately 2300 tonnes, of which 300 are white grapes.
   

Bullets033.gifSwartland Contours Collection

Bullets033.gifRiebeek Valley Olive Festival: 3-5 May 2013


You are invited to taste our deliciously diverse wines, sample some olives and enjoy our way of life !

Jolene Janse van Rensburg

Santam Swartland Wine and Olive Route