but_next.gif NEWSLETTER NOVEMBER 2013 NUUSBRIEF

 

In this newsletter:

 

 

Babylon’s Peak oes goud by Veritas

Org de Rac scores green

Riebeek Cellar launch new wine labels

Upcoming Events

Kloovenburg’s Festive Promotions

2013 Swartland Country Market Exposé

Santam ferm agter die landboubedryf

 

 


       

 

 


Bullets033.gifBabylon’s Peak oes Veritas Dubbelgoud


Stephan Basson van Babylon’s Peak, buite Malmesbury, het onlangs by die gesogte Veritastoekennings dubbelgoud gewen met hul Babylon’s Peak Shiraz/ Mouvedré/ Grenache 2009 en goud met hul Babylon’s Peak Chenin Blanc 2013.

Die  Shiraz/ Mouvedré/ Granache 2009 het ‘n tipiese “Rhone” karakter en bestaan uit 86% Shiraz, 7% Mourvedré en 7% Grenache.

Dit het baie speseryagtige geure op die neus en het sagte taniene met ‘n goeie struktuur.    Die Shiraz-druiwe is van die oudste Shiraz-wingerd op die plaas. Die Chenin blanc 2013 is ‘n ongehoute, vars en vrugtige wyn wat gemaak word van ou bosstok-wingerde.

Die stoke is geplant op verweerde granietgrond wat baie mineraalagtigheid in die wyn na vore bring. Grenadilla-, perske-en pomelo-geure is prominent op die neus.

Stephan, ook die Voorsitter van die Santam Swartland Wyn- & Olyfroete, is die vierde generasie wynmaker op die plaas.

Bullets033.gifOrg de Rac scores green


 Org de Rac Unwooded Chardonnay 2013 was awarded the title Best Value Wine in the category for ‘ Wines produced from organically grown grapes ‘ at the annual Nedbank Green Wine Awards.

‘Since 2009 the Nedbank Green Wine Awards have saluted those producers making headway in sustainable farming and environmental preservation, while simultaneously elevating quality to produce better and greener wines’ – Green Wine Awards Press Release


                             Gilmar Boshoff, Winemaker at Org de Rac, and his team
 

Bullets033.gifRiebeek Cellar launch new wine labels


Riebeek Cellars recently launched their brand new wine label in an enchanted fairy tale forest, tucked away on a wine farm in the Riebeek Valley.   A select few were invited to a scrumptious long table dinner in celebration of the new look.   

The very popular Riebeek Cellars range has donned a new jacket with a fresh, modern vintage look.  

Look out for them on the shelves this Festive Season !!


 

     

Bullets033.gifUpcoming Events

   

Bullets033.gifKloovenburg’s Festive Promotions


Buy any products worth R2000 and over and receive a 2009 Shiraz Magnum for free. (while stock last)

Buy 12 bottles or more of  any of the Kloovenburg wines and get free delivery for anywhere in South Africa.(Offer valid from the 5th of Dec – 14th of Jan)

Buy Any 6  250ml Dipping Oils and/or 250ml/500ml Extra Virgin Olive Oil and receive one bottle of the same size for free.

Gift Boxes:

Gift box 1: R200 save R36
(Balsamic Vinegar, Black Olives in country herbs, Olive Salt, Egyptian Dukkah)

Gift Box 2: R150 save R28
(2xDipping Olive Oil, Olive Chutney, Egyptian Dukkah)

Gift Box 3:R110 save R17
(Body Butter, Olive Soap, Lip Balm)

Gift Box 4:R110 save R24
(Black Olives in Blackberry Dressing, Chilli & Garlic Olives, Dukkah)

 

Bullets033.gif2013 Swartland Country Market Exposé


Despite the stormy weather in the Cape on the weekend of the Swartland Country Market the day was a success. Fortunately Table Mountain protected the Kirstenbosch Stone Cottages venuefrom the wind that was pumping elsewhere in Cape Town. The number of visitors were down from the previous year, but everyone still had a splendid time. Capetonians enjoyed the produce of the area and the company of our wine makers and olive producers. We received numerous requests to host the Market on a more regular basis, but at this stage we will stick to the first Saturday in October 2014.

   


Karen, Johan and Bianca Mostert from Nieuwedrift


Gilmar Boshoff, Eric Saayman and Andre Engelbrecht



Rowena Wonfor



 


Bullets033.gifSantam ferm agter die landboubedryf


Gerhard DiedericksRisikobestuur in die landbou is van groot belang, asook om in voeling te bly met al die uitdagings in die bedryf.

Ondanks die onttrekking van een van die grootste versekeraars in die mark vir landbougewasse, is Santam geensins van plan om sy steun aan boere te ontse nie.

Dié versekering kom ondanks groot klimaatsverwante verliese in die landboubedryf wat onlangs weer groot eise om skadeversekering tot gevolg gehad het.

Wat oesversekering betref, is die bedryf vanjaar kwaai getref deur haelskade aan somergewasse in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika, terwyl versekeringseise weens droogtes in die sentrale en westelike gebiede voorgekom het. Vloede in Limpopo het ook ’n nadelig invloed op versekeraars gehad.

“Met 83 jaar se steun aan die landboubedryf, is ons die oudste versekeraar in die bedryf. Omdat die landbou van kardinale belang vir die land is, is versekeringsvennote nodig om sy volhoubaarheid te verseker en ’n bydrae tot nasionale voedselsekerheid te lewer – veral waar kommersiële boere in SA meer voedsel met minder bewerkbare grond tot hul beskikking moet produseer,” se mnr. Gerhard Diedericks, die nuwe hoof van Santam Agri.

Volgens Diedericks is oesversekering deel van die diens wat Santam lewer. “Ons sal voortgaan om dit op ’n strategiese en selektiewe basis te doen. Ons sien geleenthede vir verdere winsgewende groei in die toekoms.”

Bly in voeling

“Ons verstaan die finansiële uitdagings wat boere in die gesig staar en die volgende paar jaar is van kritieke belang vir die landbou om in voeling te bly met sy onderskeie uitdagings. Dit is belangrik vir die landbougemeenskap in die geheel, wat versekeraars insluit, om herskattings te doen en risikobestuur in dié bedryf te ontwikkel,’’ se mnr. John Melville, uitvoerende hoof van risikobestuur by Santam.

Volgens Melville sal klimaatsverwante veranderings in die toekoms ’n toenemende uitdaging word. Dit sal noodwendig die prys en voorwaardes waarvolgens skadedekking voorsien word, beinvloed. Boere se vermoë om aan te pas en hul risiko’s en blootstelling te verminder, speel hier ’n belangrike rol. “Ons wil daar wees wanneer ons kliënte ons die nodigste het. Ons boere moet weet dat hulle toegewyde versekeraars het – betreffende die afhandeling van eise en ook samewerking om hulle te help om hul risiko’s te bestuur.”

Vir meer inligting oor Santam Agri, kontak jou naaste makelaar of Santam-kantoor.


You are invited to taste our deliciously diverse wines, sample some olives and enjoy our way of life!

Jolene Janse van Rensburg

Santam Swartland Wine and Olive Route

 


You are receiving this Newsletter because you have subscribed to our newsletter or you have indicated that you would like to receive the newsletter. If you do not wish to receive further news or mailings from Swartland Wine and Olive Route please click on the unsubscribe link below.