Is this email not displaying correctly? Try the web version.


ISSUE

02


Santam Swartland Wine & Olive Route Newsletter



March 2016


 
 

LAMMERSHOEK RELEASES NEW WINE RANGE

The owners of Lammershoek, Franz Beckenbauer, Andreas Abold and Fedor Radmann, recently introduced Lammershoek’s full new wine range at a launch-luncheon for close industry friends.

Lammershoek is situated in the Aprilskloof Valley of the Paardeberg, Swartland with 80ha of vineyards at altitudes between 80-300m above sea level.

Striving towards Excellence” is the vision and mission of both Lammershoek’s new owners and management team. Their new selection of wines will range from the Lifestyle range, The Innocent (Rose, White Blend, Pinotage, Syrah and Red Blend) to a new and exciting Flagship Range, Lammershoek Reserve (Chenin Blanc Reserve, Terravinum White Reserve, Syrah and Terravinum Red Blend) and the Lammershoek’s Mysteries Range. The wines in the Innocent Range are fruit driven, easy drinking and excellent value for money, whilst the wines in their Reserve Range will be juicy, bold yet elegant wines. The Lammershoek’s Mysteries range will include an Orange wine, Harslevelu, Tinta Barrocca, Straw wine( Syrah) and Grenache. The wines are pure with a lovely natural acidity and captures the uniqueness of the Swartland region.

As one of the oldest wineries in the Swartland, the team at Lammershoek stick to the basics and work as naturally as possible with the grapes. Some of the vineyards are farmed organically with the rest of the farm being managed as naturally as possible. As a member of the Swartland Independent Movement, they make use of natural yeast, older barrels, concrete tanks and some whole bunch fermentation.

RIEBEEK CELLARS GRAPE STOMP

The recently held Riebeek Cellars Grape Stomp was a fun affair for young and old. A highlight on the calendar of the Swartland this event is a favourite amongst locals and Capetonians.

 

CORRECTION TO ARTICLE IN FEBRUARY NEWSLETTER

Sean Nieuwoudt, the new Marketing Manager at Swartland Winery, worked as wine maker at Swartland Winery from the year 2004 to 2012.

SANTAM SKENK R2 MILJOEN AAN DROOGTEGETEISTERDE BOERE


Suid-Afrikaners van alle vlakke van die samelewing het die laaste paar maande kragte saamgesnoer om boere by te staan met die uitwerking wat die uitgerekte droogte op groot dele van ons land het. Hulle het gehelp met van waterinsameling tot die verskaffing van voer vir die dele wat die ergste geraak is.

In ’n poging om die geknelde landbousektor van hulp te wees het die Santam R2 miljoen geskenk om die geldelike las van kommersiële en opkomende boere te verlig.

 

                    


In ’n aankondiging op Agri Suid-Afrika se 2016 Kommoditeitekongres, het die hoof van Santam Landbou Gerhard Diedericks gesę die skenking sal gemaak word aan die Nasionale Droogterampfonds wat deur Agri SA bestuur word.
Die bydrae sal nie net lede van Suid-Afrika se vier landboubedryfsliggame bevoordeel nie, maar sluit ook opkomende boere in wat nie aan enige organisasie behoort nie. Diegene wat die meeste hulp benodig, sal voorkeur geniet.

Die knellende droogte het ’n domino-uitwerking op die plaaslike ekonomie en bedreig voedselsekerheid op die lang termyn in ons land. Boere en gemeenskappe wat van die landbousektor vir hul voortbestaan afhanklik is, dra die swaarste las. Vir Santam is steun aan individuele boere en landbougroepe bloot die regte ding om te doen,” het Diedericks gesę.

Hy het bygevoeg dat Santam voortdurend die landbougemeenskap sal help om die risiko’s te bestuur wat die volhoubaarheid van landboubronne bedreig. “As die oudste versekeraar in die sektor, met meer as 85 jaar se uitgebreide ervaring om die hoogte- en laagtepunte van landbou te hanteer, verstaan ons die rol wat boere speel om voedselsekerheid bestendig te hou.

Santam sal voortgaan om met bedryfsvennote, makelaars en organisasies in die landbousektor te vergader om die uitdagings wat voorlę die hoof te bied. Saam sal ons heelwat meer moet doen om sukkelende boerderygemeenskappe by te staan, en ons doen ’n beroep ons ons eweknieë om hul steun te toon en tot hierdie uiters belangrike saak by te dra,” het Diedericks afgesluit.

Ons sien uit daarna om jou in die Swartland te ontvang

Jolene Janse van Rensburg